Sagtebal Hemp

Sagtebal-wedstryddrag hemp.

Amptelike Hoërskool Garsfontein kleredragitem, vervaardig volgens die skool se korporatiewe identiteitsriglyne. Kleur: turkoois (#00B7D1) en teal (#18677A).